Cara Gray
Educator
Hire this person
Send a job offer directly to this candidate
About
Ek is Cara Gray en ek is 23 jaar oud. Ek is ’n liefdevolle en geduldige Afrikaans- en Engelssprekende Graad RRR-onderwyseres wat glo dat elke kind uniek is en die vermoë het om te leer en te groei. Ek heg waarde aan samewerking, kreatiwiteit en positiewe verhoudings in my klaskamer.
My doel is om ’n leeromgewing te skep waar leerders veilig, selfversekerd en nuuskierig voel. Ek geniet dit om te sien hoe leerders groei. Ek heg groot waarde aan die bou van sterk, respekvolle verhoudings met my leerders, hul ouers en my kollegas.
Ek is altyd bereid om te help waar ek kan en glo dat spanwerk en ’n positiewe houding ’n groot verskil in enige opvoedkundige omgewing maak. Onderwys is vir my nie net ’n beroep nie, maar ’n roeping – ’n geleentheid om elke dag deur liefde, geduld en inspirasie ’n verskil in jong lewens te maak.
Experience
Student Graad R - 7 at Laerskool Elspark (2021 – 2023)
Graad RRR-onderwyseres at Laerskool Elspark (2024 – Present)
- Ek onderrig leerders volgens hul ouderdomsvlak en ontwikkelingsbehoeftes.
- Ek beplan en bied lesse aan.
- Ek voltooi administratiewe en onderwysverwante take.
- Ek assesseer leerders en stel rapporte saam.
- Ek help tydens sportdae.
- Ek woon ouer-onderwyservergaderings by.
- Ek stel leerderprofiele en leerderverslae saam.
- Ek werk tans ook 3–4 keer per week by die kleuterskool se naskool.
Netbalafrigter o/13 C (2024 – 2024)
- Ligawenners (2024)
Netbalafrigter, Graad R (2025 – 2026)
Atletiekafrigter, Graad R – 60 m en 80 m (2025 – 2025)
Jukskeiafrigter (2023 – Present)
Education
Matrieksertifikaat – Hoërskool Oosterlig (2020 – 2020)
Hoër Sertifikaat in Voorskoolse Onderwys – STADIO Higher Education (2022 – 2022)
Baccalaureusgraad in Grondslagfase-onderwys – STADIO Higher Education (2023 – 2026)
