
Good day. I was retrenced so I am in need of a new beginning in my life
Send a job offer directly to this candidate
I am looking for my new beginning of life I was in Sales and Marketing my whole life but after my retrenchment two years ago my life just had a downforce. I urgently need a new path in Upington
BESTUURDER at GORDONIA DRANKWINKEL (1999-12 – 2000-06)
NAWEKE EN VAKANSIES BY DRANKWINKEL GEWERK SEDERT STANDERD 6 TOT NA STUDIES, DAARNA AS BESTUURDER OORGENEEM, WAARNA BESIGHEID VERKOOP WAS
BEMARKER at METROPOLITAN LEWENS (2000-07 – 2001-04)
AFLOS BESTUURDER UPINGTON at KLK LANDBOU BPK (2001-05 – 2005-01)
TAKBESTUURDER KENHARDT at KLK LANDBOU BPK (2005-02 – 2010-02)
TAKBESTUURDER ROBERTSON at SENTRAAL SUID KO-OP (2010-03 – 2010-08)
VERKOPE BESTUURDER UPINGTON at BUILDERS TRADE DEPOT (2010-09 – 2015-06)
Ek was verantwoordelik vir die volhoubaarheid en groei van winkel se verkope. Bemarking het groot rol gespeel in die uitvoer van pligte, binne winkel sowel as buite in die veld. Klientediens tevredenheid was die dryfkrag in die sukses wat gelei het dat ek die laaste 8 maande as Takbestuurder afgelos het.
DEPOT BESTUURDER UPINGTON at GWK BPK (2015-07 – 2022-05)
As Bestuurder van die Brandstof Depot en Truckstop is dit my volle verantwoordlikheid om na die winsgewende groei van die besigheid om te sien. Ek doen self alle nodige bemarking van produkte, wat plaas en kliente besoeke insluit. Prys bedinging en onderhandeling word hoog op prys gestel in die groei van besigheid. Geen besigheid kan vooruitgaan sonder die nodige dryfkrag van klientediens nie.
ALGEMENE BESTUURDER at UPINGTON CONVENIENCE CENTRE ENGEN VULSTASIE (2022-06 – 2024-07)
Die hoof besigheid is verdeel in vier afsonderlike besighede wat as een bedreif word. Ek is as algemene Bestuurder veranwoordelik vir die alledaagse operationele en wetlikke take wat gepaart gaan met elke afdeling. Alle finansiele aspekte per afdeling is primer my verantwoordlikheid
LOGISTIEKE KOORDINEERDER UPINGTON at 4PL.COM (2025-05 – Present)
Ek is verantwoordelik vir die koordenering van trokke na en van, laai en aflaai punte. Alle nodige Administrasie en kliente diens
MATRIEK – HOëRSKOOL UPINGTON (1997)
KOSTE- EN BESTUURSREK – VAALDRIEHOEK TECHNIKON (1998 – 1998)