Skip to main content
Peter Dyason

Peter Dyason

Store Controller and Logistics Professional

Talent
Bellville, Western CapeMember since May 27, 2026
Administrative AssistantWarehouse ClerkStock ControllerSAPMicrosoft OfficeSizananiVoorraadbeheerLogistieke Koördinasie
·

Hire this person

Send a job offer directly to this candidate

Administrative AssistantWarehouse ClerkStock ControllerSAPMicrosoft Office

About

Ek is 'n toegewyde en ervare Store Controller en Logistics Professional met meer as 11 jaar ondervinding in voorraadbeheer, ontvangs, dispatch, logistiek en pakhuisbedrywighede. Ek beskik oor uitstekende organisatoriese vaardighede, werk goed onder druk en het uitgebreide ervaring met SAP, voorraadbeheer en logistieke koördinasie. Ek is betroubaar, detailgeoriënteerd en streef daarna om 'n waardevolle bydrae tot enige organisasie te lewer.

Experience

Store Controller - Sasko Pasta (Pioneer Foods)

(2008-01 - 2019-12)

  • Bestuur van die grondstofstoor.
  • Ontvangs en dispatch van voorraad.
  • Opstel van GRV's en Purchase Orders.
  • Plant-tot-plant voorraadverskuiwings.
  • Daaglikse en maandelikse voorraadopnames.
  • Koördinering van aflaai en oplaai van grondstowwe en finale produkte.
  • Verseker van akkurate voorraadbeheer en administrasie.

Site Flow Controller - WLS Farming

(2021-01 - 2024-12)

  • Weegbrug-operateur.
  • Monitering van ontvangs- en dispatchbedrywighede.
  • Toewysing van vragmotors volgens verkoopsbestellings.
  • Koördinering met Procurement, Planning, Warehouse en Sales.
  • SAP en Sizanani.
  • Gesondheids- en Veiligheidsverteenwoordiger.

Weegbrug-operateur - H&I; Konstruksie

(2023-01 - 2026-12)

  • Operasie van weegbrug vir alle inkomende en uitgaande vragmotors.
  • Rekordhouding van voertuie, gewigte en materiale.
  • Uitreiking van weegbrugstrokies en afleweringsdokumente.
  • Verifiëring van dokumentasie.
  • Kommunikasie met bestuurders en terreinpersoneel.
  • Administrasie en nakoming van veiligheidsvereistes.

Education

Grade 12 - Wesbank Secondary High School

Microsoft Office 2000/2002 - Rekenaarskool Boland

Skills

Store Controller and Logistics Professional

Reviews